{"product_id":"9781776172764","title":"In pas","description":"\u003cp\u003eHierdie is die derde digbundel van Karel Prinsloo met Pretoria die hoofstad as vertrekpunt. Kontemporêre gebeure en persoonlike ervarings van die digter word ontgin om boeiende perspektiewe op die era en omgewing waarin hy leef, te bied. Verskeie van die gedigte raak aktuele kwessies\u003cbr\u003ein die hedendaagse Suid-Afrika en die wêreld aan: kragonderbrekings,staatskaping, watertekort, omgewingsbewaring, pynhantering, mediese\u003cbr\u003ekostes, eensaamheid, veroudering, Covid-probleme en wêreldonrus kom ter sprake.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eRoerende belewenisse eie aan sy persoonlike leefwêreld word in toeganklike, beeldende verse weergegee. Sy kenmerkende digterstem en -styl word in dié bundel verder verfyn en versterk.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Karel+Prinsloo\" class=\"contributor-link\"\u003eKarel Prinsloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Karel Prinsloo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380714455203,"sku":"9781776172764","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172764_3ed8434c-5349-47a2-be23-88baa415ea14.jpg?v=1776580662","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172764","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}