{"product_id":"9781776172825","title":"Tee Vir Jou","description":"\u003cp\u003eDie bundel bevat 29 kortverhale oor vriendskap en empatie wat mens elke dag én in krisistye met ligter tred help voortstap.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie karakters is raak beskryf en lewe in volkleur, meestal in en om Kaapstad Hulle geniet die natuurprag om Chapman's Piek op ŉ blou lug dag met wit branders, ruik die soutsee hoor die seemeeue krys en proe varsgebakte brood met tuisgemaakte perskekonfyt.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie verhale is ŉ weerspieëling van die vreugdes verdriet en veranderinge wat veroudering en die alledaagse lewe vir ons almal meebring Soos die liefde wat onverwags in Rome begin blom die strewe om enduit ŉ gevoel van waardigheid te handhaaf of hoe om uitdagende situasies te bowe te kom En, hoe nuwe kommunikasiemetodes op elektroniese en verhoudingsvlakke hanteer kan word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eJonk en oud deel ook wedersyds hul ondervindinge met mekaar Die wipplank van die lewe, die goeie en die slegte in mense bied vele keuses hoe mens daarop reageer Uiteindelik bly dit jou keuse om te maak, soos of jy sou wou kinders hê of nie en of jy dalk 'n meermin sou wou word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ren%C3%A9e+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eRenée du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Renée du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378627035299,"sku":"9781776172825","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172825_d18f6bf6-c128-41ae-840a-a5758320ee0c.jpg?v=1776580684","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172825","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}