{"product_id":"9781776172849","title":"Offers vir Genade","description":"\u003cp\u003eIn Offers vir Genade word van elk van die verskillende karakters gevra om persoonlike offers te maak. 'n Gesin boer op 'n droë Karooplaas, Boesmansrand, in die Brandvlei-distrik - Marinus, Sophie en hul seuns, Kosie (17) en Gerrit (15)\u003cbr\u003e- saam met hul huishulp, Mina, haar man, Oujan, en die plaasbestuurder, Pieter. Almal wat hier woon, word deur die droogte uitgedaag om te oorleef. Marinus, die man aan die stuur, se invloed op hoe hulle die plaaslewe hier ervaar, moet egter nie onderskat word nie.\u003cbr\u003eDan gebeur iets wat almal se lewens onherroeplik verander …\u003cbr\u003eHierdie driedelige verhoudingsroman belig die kompleksiteit van persoonlike verhoudings oor generasies heen en ondersoek die trauma van paternalistiese gesinsverhoudings.\u003cbr\u003eSal Sophie dit regkry om ná baie jare in afsondering en eensaamheid 'n\u003cbr\u003esielsverbinding te maak, of sal sy weer 'n offer moet bring - 'n offer vir genade?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Irize+Loots\" class=\"contributor-link\"\u003eIrize Loots\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Irize Loots","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380793884835,"sku":"9781776172849","price":275.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172849_89362597-a0cc-4ed3-a45b-3a42e862d675.jpg?v=1776580693","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172849","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}