{"product_id":"9781776172931","title":"Vyf kleur blou","description":"\u003cp\u003eIn Vyf kleur blou speel Hein Viljoen met vyf skakerings van blou bekendes soos indigo of asuur en minder bekendes soos saffloer en siaan Die vyf skakerings dui die verhaal van die bundel aan Van donkerte en leegheid beweeg dit teen weerstande in na helderheid en ekstatiese lig Die ryk waardes en simboliese betekenisse van blou word veral in “Ode in blou” ontgin Tematies wissel die gedigte van fel persoonlike uitdrukking tot elegiese gedigte, die invloed van die koronavirus en indrukke van stede en lande Bytende kommentaar op die sosiale probleme van die dag word gemeng met ŉ uitreik na die natuur en die interafhanklikheid van alles Die skoonheid, kwesbaarheid en wreedheid van vroue vorm ook ŉ belangrike draad Die bundel sluit die haikoes oor vroue en die twee variasies op Neruda in waarmee die digter Versindaba kompetisies gewen het Vyf kleur blou is ŉ komplekse en boeiende bundel waarin die digter die lewe met begrip en deernis betrag, maar ook sinies en klinies ontmasker Hy voer ŉ ryk gesprek met ander digters en kunstenaars Dit bundel is vindingryk georganiseer en sterk betrokke by die hedendaagse wêreld\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hein+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eHein Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hein Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378626379939,"sku":"9781776172931","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172931_47989330-da62-4635-8057-d2f58a916b01.jpg?v=1776580709","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172931","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}