{"product_id":"9781776172955","title":"Onze Rust","description":"\u003cp\u003eTwee verhale word parallel aangebied.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie eerste is die verhaal van twee predikante met verskillende oortuigings, die een jonk, die ander op aftrede, wat verskillende omwentelings in die gemeente beleef Die verskille bereik soms breekpunt Met die verskuiwing van pres Steyn se standbeeld begin Herman, die ouer predikant, nadink oor Steyn se rol in die verlede en ervaar ook terugflitse na sy eie lewe asook die tyd op die Grens tydens sy weermagdae Herman word in sy huis aangeval en geskiet wanneer hy die noodknoppie druk.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Pieter+Verster\" class=\"contributor-link\"\u003ePieter Verster\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Pieter Verster","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378612846755,"sku":"9781776172955","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172955_0ce57237-a0bb-4785-beb2-0fb3105f0907.jpg?v=1776580714","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172955","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}