{"product_id":"9781776172962","title":"Weerkaats","description":"\u003cp\u003eOns dink dikwels dat die diepere betekenis van die lewe iewers ver, byna op ŉ mitiese bestemming wag om eendag aan ons geopenbaar te word. Maar sien ons die ewigheidswaarde, mekaar se werklikhede en menslikheid in die alledaagse gebeure wat om ons afspeel, raak? Of bly dit bloot ŉ weerkaatsing van waarhede, antwoorde op ons diepste vrae, wat ons stil en ongesiens verbygaan?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie skrywer vra die leser deurlopend om fyner en dieper te kyk na dit wat soms as niksseggende en vlietende oomblikke kan lyk Watter waarhede sal ons sien in die oomblikke wanneer die lewe homself in die alledaagse aan ons openbaar?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWEERKAATS is ŉ keur van rubrieke wat van 2017 2023 in Netwerk 24 en Beeld verskyn het In die rubrieke neem Esté Gross jou saam op ’n unieke reis uit die perspektief van ŉ nuusleser, joernalis, sangeres en liedjieskrywer, en bloot as mens met haar eie daaglikse vraagstukke.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Est%C3%A9+Gross\" class=\"contributor-link\"\u003eEsté Gross\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Esté Gross","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382522069155,"sku":"9781776172962","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776172962_3da6550c-6f0b-4b35-8375-a8fd8e4fe519.jpg?v=1776580717","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776172962","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}