{"product_id":"9781776193561","title":"Is dit jy?","description":"\u003cp\u003eVandag nog herken mense Ian as die taai Bittereinder Sloet Steenkamp van Arende of as Boet van die gewilde Castrol advertensies. Ian se loopbaan strek van Langstraat in Kaapstad tot Los Angeles en van Shakespeare-produksies in die teater tot die Oscar wenner Tsotsi. In sy outobiografie verklap hierdie briljante storieverteller met 'n stoute sin vir humour meer oor wat alles agter die skerms op televisie- en rolprentstelle gebeur. Hy beskryf ook die hoogbloei van Afrikaanse televisie en rolprentvervaardiging toe\u003cbr\u003ehy saam met legendariese regisseurs soos Manie van Rensburg en Dirk de Villiers gewerk het. Sy lewensverhaal is 'n meesterklas in die kuns van toneelspel. So outentiek, vreesloos en onkonvensioneel soos wat talle van sy karakters was, só is Ian ook in die regte lewe. Hy deel sy lewensverhaal met soveel humor, patos en insig dat dit nie anders kan as om die leser te ontroer nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ian+Roberts\" class=\"contributor-link\"\u003eIan Roberts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ian Roberts","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381774565539,"sku":"9781776193561","price":340.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776193561_32ebbf16-01f7-44ed-a12f-bd13efae0cc0.jpg?v=1776581235","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776193561","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}