{"product_id":"9781776250325","title":"Die 3 Van Ons","description":"\u003cp\u003eEk en Azlynn kyk vir mekaar. Dis nou interessante nuus. Daar's 'n nuwe meisie in die buurt, sy's so oud soos ons en boonop gaan sy in ons skool wees. Ek kan sien hoe opgewonde dit vir Azlynn maak. Haar oë vonkel en sy glimlag breed.\u003cbr\u003eMaar ek is meer bang as opgewonde. Wat as dit 'n simpel meisie is? Of nog erger, wat as dit 'n wonderlike, superslim, vriendelike meisie is wat dadelik Azlynn se beste vriendin word? Wat as ek my graadsewejaar stoksielalleen moet deurgaan? My maag voel skielik hol...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Zelda+Bezuidenhout\" class=\"contributor-link\"\u003eZelda Bezuidenhout\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Zelda Bezuidenhout","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378822004899,"sku":"9781776250325","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776250325_2913d121-b057-4cf3-aff4-3c9f80ae5aad.jpg?v=1776581619","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776250325","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}