{"product_id":"9781776260539","title":"Die Broederbond Geskiedenis van die Afrikaner-Broederbond 1918-1994","description":"\u003cp\u003eBy die lees van die verhaal oor die Afrikaner-Broederbond in sy geheel, is 'n mens se gewaarwording dat in baie opsigte die hart van die Afrikaner hier blootgelê word. Dit is moontlik veral aangesien die bronne in 'n gees van vertroulikheid geskep is en dus in 'n besondere sin openhartig en onpretensieus van karakter is. Hierdie verhaal, wat 'n lang tydperk dek, is 'n goeie illustrasie van die noodsaaklikheid om mense, hulle opvattings en gebeure teen die agtergrond van hulle tyd te verstaan. Daardeur word reg laat geskied aan die basiese eis dat geskiedskrywing daarop gemik moet wees om die verlede te beskryf “soos wat dit eintlik was”. Indien oordele uitgespreek word vanuit hedendaagse perspektiewe, word die verlede vervals.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+E+L+P+Stals\" class=\"contributor-link\"\u003eE L P Stals\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"E L P Stals","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378937807011,"sku":"9781776260539","price":850.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776260539_6cd7f50b-109b-408b-a1b5-527ecad24a51.jpg?v=1776582325","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776260539","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}