{"product_id":"9781776261253","title":"Toersprokies","description":"\u003cp\u003eToersprokies is n UITNODIGING om saam te kom reis - maar dis n reisverhaal met n verskil. Dit reik uit na die hart van menswees - soos die sub-titel dit stel. Die boek gaan oor die wonder van reis. Dit vertel van n werklike reis vanuit Suid-Afrika na Griekeland, Oostenryk en Switzerland. Tussendeur word interessante gebeure en heerlike sprokies ingevleg.  Die leser word saamgenooi op die reispad, want om te lees is mos n manier van reis. Die boek is n uitnodiging om weg te breek saam met die skrywer, hopelik met n beker sterk boeretroos in die hand.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marietjie+Beukes\" class=\"contributor-link\"\u003eMarietjie Beukes\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marietjie Beukes","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381217935523,"sku":"9781776261253","price":460.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776261253_6269da5d-6e3e-4b72-a084-c200b525c94f.jpg?v=1776582373","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776261253","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}