{"product_id":"9781776343010","title":"Die Wonder Van Die Skepping: 100 Dagstukkies Oor God \u0026 Wetenskap","description":"\u003cp\u003eDie Wonder van die Skepping: 100 dagstukkies oor God en wetenskap is die derde boek in Louie Giglio se gewilde dagstukkie-reeks vir kinders oor God en die wetenskap. Soos met die vorige boeke in hierdie gewilde reeks, sal dit kinders aangryp en hulle wys God se ontwerpplan is regtig wonderlik. In hierdie dagstukkies nooi bekende pastor Louis Giglio kinders om te dink oor die dinge in ons alledaagse lewe. Temas wat gedek word sluit in: die Aarde, die buitenste ruim, die menslike liggaam en diere.\r\n\r\nDie volkleur boek is vol prettige kleurillustrasies en foto’s wat die skoonheid vasvang van die wêreld waarin ons leef. Dit beloof om kinders se begrip van die heelal uit te brei, en hul geloof in ons Skepper-God te versterk. Elke dagstukkie bevat ’n wetenskaplike gedeelte met interessante feite en eksperimente wat die kinders self of saam met hul ouers kan doen, 'n \"Verwonder jou'' gedeelte, asook ’n gepaste Bybelvers en gebed.\r\n\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Louie+Giglio\" class=\"contributor-link\"\u003eLouie Giglio\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tama+Fortner\" class=\"contributor-link\"\u003eTama Fortner\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Louie Giglio,Tama Fortner","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380509130915,"sku":"9781776343010","price":279.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776343010_2537882a-be6e-43eb-b245-db093b25a210.jpg?v=1776582410","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776343010","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}