{"product_id":"9781776350728","title":"Liefde vir 'n middelkind","description":"\u003cp\u003eSelfs 'n moeilikheidmaker soos Mitzi het haar trots\u003cbr\u003eVir 'n muurblom en middelkind maak Mitzi Maree darem deesdae baie amok. Maak nie saak waar sy gaan of wat sy doen nie - verwag die onverwagte. Soos by die langtafel in Stellenbosch, waar haar polkadotrok\u003cbr\u003edie ambisieuse sakeman, De Wet van der Merwe, se aandag vang. Maar agter die manewales, lei Mitzi nie die maltrap lewe waarvoor sy wens nie. Die werk by die kontaksentrum verveel haar grensloos, en haar dooilike kêrel Danie vat ook sommer die pad. Hoe gemaak om nie te verdwyn in al die geraas nie? Wanneer video-grepe van Mitzi se streke op sosiale media lek, verander alles. Skielik is die kollig op haar, en De Wet nader haar met 'n aanbod; hy wil hê sy moet die aanlyn gesig van sy nuwe besigheid wees.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boek wys Kristel Loots op haar beste - dis modern, snaaks en bevat iets vir jonger en ouer lesers. Die verhaal bespreek familieverhoudings, “cancel culture” en die effek wat sosiale media op 'n jong vrou se selfbeeld het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Kristel+Loots\" class=\"contributor-link\"\u003eKristel Loots\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Kristel Loots","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379420938403,"sku":"9781776350728","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776350728_02e78f87-aada-4c6a-a577-7b5686cbcbfd.jpg?v=1776582564","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776350728","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}