{"product_id":"9781776351336","title":"Jy handle dit net","description":"\u003cp\u003eDrikus voel soos God se afskeepkind.\nHy kan nie rugby speel nie. Hy het nie veel maats nie. Hy verloor die skaaktoernooi. En dan is hy in ’n fietsongeluk en daar is nie geld om dit reg te maak nie. Wat nou?\nHy besluit om worsbroodjies te begin verkoop om geld te maak, en toe ontmoet hy vir Donovan, ’n straatkind met ’n unieke uitkyk op die lewe. So begin ’n ongewone vriendskap wat al twee seuns se lewens onherroeplik verander.\n\n'n Deernisvolle verhaal met Christelike waardes (sonder om prekerig te wees). Donovan se Kaapse dialoog verleen 'n ander dimensie aan die storie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Eleanor+Lombard\" class=\"contributor-link\"\u003eEleanor Lombard\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Eleanor Lombard","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379837485219,"sku":"9781776351336","price":160.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776351336_7edc0c78-3290-4dd7-bf7c-e69a3968a601.jpg?v=1776582607","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776351336","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}