{"product_id":"9781776351510","title":"Aurora","description":"\u003cp\u003e'Dawid Uys, 'n jong dominee op die platteland, word gekonfronteer met vrae oor sy herkoms en ook sy geloof wanneer daar skielik geleenthede en uitdagings oor sy pad kom. Hy kom ook te staan voor moeilike keuses\u003cbr\u003ewanneer hy 'n onverwagse oproep van 'n prokureur kry en hoor dat hy Oom Boela se plaas, Aurora, geërf het. Dawid het Oom Boela skaars geken en nou kom die plaas nog met 'n klomp bepalings en voorwaardes. Die plaas en die kerk sorg vir eindelose struikelblokke en dan is daar nog Dawid se liefdeslewe ook. Hy moet konfrontasies op die kerkraad en ook moeilike plaaswerkers hanteer en intussen raak hy verlief op die buurman se\u003cbr\u003edogter. Daar is ook 'n nuwe intrekker op die dorp, 'n beeldskone enkelma met 'n misterieuse verlede. Aurora neem vir Dawid en die leser op 'n geestelike reis soos min en die uiteinde van die verhaal is amper so onvoorspelbaar soos die lewe self.\u003cbr\u003eAurora is 'n eietydse roman, oor gewone mense in gewone situasies. Belangrike temas soos menswees, geestelike groei en geloof word aangespreek.'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tertius+Janse+van+Rensburg\" class=\"contributor-link\"\u003eTertius Janse van Rensburg\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tertius Janse van Rensburg","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380398276771,"sku":"9781776351510","price":290.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776351510_609f08d4-9f4d-411e-a328-e13913273344.jpg?v=1776582644","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776351510","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}