{"product_id":"9781776351619","title":"Pienk tonic vir die liefde","description":"\u003cp\u003eLiefde kan soms 'n onverwagse wending neem\u003cbr\u003eFea Furstenburg besluit impulsief om te bedank by die gewilde Wiehahn Dierekliniek. Ongelukkig lei dit daartoe dat haar verhouding met die skatryk Marius Wiehahn skipbreuk ly. Voordat sy die kliniek se stof finaal van haar\u003cbr\u003evoete afskud, ontmoet sy 'n vreemdeling met blou oë en 'n weerlose mond in 'n perdestal wat 'n vreemde emosie in haar wakker maak. Fea begin 'n nuwe lewe as veearts in 'n rehabilitasiesentrum op 'n wildsplaas vol verrassings en uitdagende ervarings. Tot haar verbasing herken sy die aantreklike plaaseienaar, Steph, as die vreemdeling in die perdestal. Net toe hul verhouding begin ontwikkel, daag Marius skielik uit die bloute op en bied\u003cbr\u003esy onvoorwaardelike liefde aan haar. Na 'n vreesaanjaende nag tussen wilde diere en die bedrywighede van 'n sindikaat wat vir Fea aan smokkelhandel verbind, kry sy sekerheid oor die liefde en aan wie haar hart behoort.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rina+Cilliers\" class=\"contributor-link\"\u003eRina Cilliers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rina Cilliers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380382285987,"sku":"9781776351619","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776351619_6e6910a4-79ac-4e5e-8901-e26fd03388b3.jpg?v=1776582665","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776351619","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}