{"product_id":"9781776351657","title":"Veilige tuiskoms by jou","description":"\u003cp\u003eSy voel uiteindelik veilig ...\nMadie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel. Ná die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om in die vervolg haar hart toe te sluit, vrolik soos ’n vlinder rond te fladder en dieper verhoudings te vermy soos die pes. Totdat sy die jong veearts, Lourens de Villiers, ontmoet. Sy helderbruin oë glimlag saam wanneer hy lag en hy laat haar veilig voel. Maar kan sy haar hart\nhierdie keer vertrou, of is Lourens ook besig om met haar te speel?\n\nDie kwessie van seksuele teisering word aangespreek met baie deernis en sensitiwiteit in hierdie verhaal.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Magda+Schmidt\" class=\"contributor-link\"\u003eMagda Schmidt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Magda Schmidt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379514785955,"sku":"9781776351657","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776351657_4784f747-3244-4a49-8f21-2b96105c4bfc.jpg?v=1776582673","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776351657","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}