{"product_id":"9781776351916","title":"Die geheim van Mussolini se kaart","description":"\u003cp\u003e'n Aksiebelaaide avontuurverhaal in die styl van The Da Vinci Code.\u003cbr\u003eElena ontdek 'n ou kaart in die solder op hul plaas, 'n kaart van haar Italiaanse oupa wat as krygsgevangene na Suid-Afrika gestuur is. Dis deel van 'n kaart wat kan lei na 'n goudskat wat Mussolini in ou oorlogsbunkers weggesteek is.\u003cbr\u003eWanneer sy dit vir haar vriend in Stellenbosch, historikus Ernst, gaan wys, bars alle hel los. In die chaos wat volg, word sy verdink dat sy Ernst vermoor het en moet sy vlug vir sowel die polisie as die gewelddadige skatjagters. George, 'n vriend van Ernst, word onwillekeurig ingetrek in haar vlugtog. Maar wanneer sy eie familie se lewens in gevaar kom, moet hy moeilike besluite neem. Los hy vir Elena aan haar eie lot oor, of moet hy haar help om die skat via die Vatikaan met al sy intriges in Italië te gaan soek?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e'n Spanningsvolle avontuur wat in interessante ruimtes afspeel, van Stellenbosch, Bellville, Durbanville en Kaapstad na Rome.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Constant+van+der+Merwe\" class=\"contributor-link\"\u003eConstant van der Merwe\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Constant van der Merwe","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379719192739,"sku":"9781776351916","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776351916_6aca8e89-786e-4c7d-8d18-d00fcba1e67f.jpg?v=1776582726","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776351916","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}