{"product_id":"9781776352012","title":"Boerefeetjie","description":"\u003cp\u003eKry jy 'n tweede kans met jou eerste liefde?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eNina is 'n fyn stadsmeisie wat boerin moet kom speel op haar ouers se plaas. Sy het ietwat aangepas op Kouefontein, maar iets waaraan sy nooit, ooit gewoond gaan raak nie, is om vir Jaco Louw elke dag te sien. Haar jeugliefde. Nuwe buurman. Clooney se dubbelganger. Sy het vir Jaco tien jaar laas gesien toe die mooie Willemien vir Nina allerhande stories oor hom vertel het. Daardie dag het sy haar hart gesluit, maar nou bly hy\u003cbr\u003efeitlik óp haar werf en sy moet keer dat sy glimlag weer die sleutel tot haar geluk word ...\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBoerefeetjie is 'n moderne plaasromanse. Die karakters is goed ontwikkel en die manuskrip is deurspek met humor.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alicia+Hanekom\" class=\"contributor-link\"\u003eAlicia Hanekom\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alicia Hanekom","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379834634403,"sku":"9781776352012","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776352012_95b86e77-a1cf-4b7f-a459-cc4c0c768cec.jpg?v=1776582748","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776352012","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}