{"product_id":"9781776352210","title":"Bagasie van die hart","description":"\u003cp\u003eLiefde kan die onmoontlike oorkom.\u003cbr\u003eToe Teda die aantreklike Engelsman Will Thaning met sy sexy aksent ontmoet, laat hy haar hart dadelik vinniger klop. Ongelukkig is dinge heelwat meer gekompliseerd as wat dit lyk en kom albei van hulle met bagasie. Net soos Teda, het Will 'n hartseer verlede wat altyd onlosmaaklik deel van hulle gaan wees. Daar is ook 'n tienerseun wie se gevoelens en leefwêreld hulle in ag moet neem. Saam met Will ontdek Teda nuwe plekke en droom sy oor nuwe moontlikhede. Maar het Will ná al hierdie jare enigsins 'n vrou in sy lewe nodig? Is hulle dalk op twee heeltemal verskillende plekke in hulle lewens met doelwitte wat nié versoenbaar is nie?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie verhaal kyk na liefde en familie, die soort wat jy kies en die soort wat vir jou gekies word.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ernalize+du+Toit\" class=\"contributor-link\"\u003eErnalize du Toit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ernalize du Toit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380000604323,"sku":"9781776352210","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776352210_c5c4549c-fc0f-47e1-a157-40ee9fb379c5.jpg?v=1776582772","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776352210","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}