{"product_id":"9781776352272","title":"Dit lê die Wêreld vol","description":"\u003cp\u003eMoet die mag van liefde nooit onderskat nie\u003cbr\u003eSosiale vlinder en beïnvloeder, Demi-Leigh Henkel, is gewoond om aandag te trek. Toe 'n uiters aantreklike vreemdeling op 'n vlug nie eens in haar rigting kyk nie, vererg sy haar vir hom. Sy neem 'n selfie van haar en die slapende man en plaas dit op haar sosiale platform met 'n katterige aanmerking daarby. Dokter Paul Krynauw spoor haar op en noem haar 'n sosiale verpesting wat mense se lewens verwoes. Sy besluit om twee weke by sy kliniek deur te bring met die idee om nie net die befoeterde dokter se persoonlike lewe te verander nie, maar ook sy persoonlikheid. Min weet Demi-Leigh dat Paul haar lewe op sy kop gaan draai en haar hart in sy hande gaan hou.\u003cbr\u003e'n Heerlike komiese liefdesverhaal uit die pen van die immer gewilde Dina Botha.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dina+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eDina Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Romanses+uitverkoping\" class=\"contributor-link\"\u003eRomanses uitverkoping\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dina Botha,Romanses uitverkoping","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380187185315,"sku":"9781776352272","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776352272_1173f555-eb9b-4bac-a09d-828a5535fde5.jpg?v=1776582782","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776352272","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}