{"product_id":"9781776352418","title":"Vry om lief te hê","description":"\u003cp\u003eIs liefde genoeg om werklik te kan vergewe?\u003cbr\u003eLara bevind haar in 'n penarie toe Thailand se grense skielik weens die pandemie sluit. Nie net sit sy gestrand in 'n vreemde land na haar vakansie nie, haar finansies is ook in 'n beroerde toestand en sy moet dringend 'n uitkoms vind om te oorleef. Teagan ontmoet vir Lara wanneer sy as vrywilliger in die oerwoud noord van Chiang Mai gaan werk. Hy ontferm hom oor haar, maar alles is nie soos dit op die oog af lyk nie. Wanneer Lara die waarheid oor Teagen uitvind, stort haar wêreld in duie. Sy het dan juis so gesukkel om hom te vertrou. Is liefde genoeg of is die prys vir vergifnis te hoog?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie verhaal speel af in die oerwoude van Thailand met pragtige natuurskoon. Die agtergrond van die verhaal is tydens die pandemie en gee 'n werklike voorbeeld van die effek daarvan op reisigers.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alma+Carstens\" class=\"contributor-link\"\u003eAlma Carstens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alma Carstens","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379993591971,"sku":"9781776352418","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776352418_b8ca6f86-ded3-42f1-b3fd-3f36dbcfb44a.jpg?v=1776582802","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776352418","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}