{"product_id":"9781776352579","title":"Liewer as lief","description":"\u003cp\u003eKan liefde alle struikelblokke oorkom?\u003cbr\u003eAnika was maar al te bly toe Ivan, haar vriend, so vinnig vir hul albei werk gekry het by die magtige eiendomsmagnaat, EVS. Dinge het aanvanklik goed begin, totdat die ontwikkelaar, Hugo, Anika se voete onder haar uitslaan. Anika sukkel om ŉ balans te vind tussen haar nuwe werk en haar gevoelens vir Hugo. Wat sy nie besef nie, is dat daar veel meer in die familiebesigheid skuil. Hugo is nie wie hy sê hy is nie, en Ivan is nie die vriend wat sy gedink het sy ken nie. Boonop is daar ŉ ondersoek na bedrog geloods en Anika is die hoofverdagte. Hoe sal die nuutgevonde liefde die stryd wen tussen al die misverstande, leuens en korrupsie?\u003cbr\u003eDie verhaal speel af in 'n korporatiewe omgewing en het witboordjiemisdaad en geskende vertroue tussen geliefdes as onderliggende temas.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Zin%C3%A8t+Oosthuizen\" class=\"contributor-link\"\u003eZinèt Oosthuizen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Zinèt Oosthuizen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380187349155,"sku":"9781776352579","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776352579_ce8bdd5d-6606-4593-bf86-da24aa239ca5.jpg?v=1776582827","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776352579","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}