{"product_id":"9781776352678","title":"`n Tyd om te lag","description":"\u003cp\u003eKan 'n gebroke huwelik betyds gered word?\u003cbr\u003eŉ Brief van ŉ geskeide vrou skud Noulien se huwelik se fondasie. Ná agt jaar se getroude lewe is sy en Stephan verby die maanskyn en rose stadium en het hulle paadjies uitmekaar begin loop. Net verlange bly oor van die dae toe sy in haar man se arms aan die slaap geraak het. Selfs in die slaapkamer is dit nou eerder plig as plesier en sukkel sy nogsteeds om swanger te raak en die Cloetefamilie 'n erfgenaam te gee. Daarby is Belinda, die bure se dogter wat saam met Stephan grootgeword het en steeds gevoelens vir hom het, besig om te skei en terug op Grasdal by haar ouers. Noulien besluit om Marriage Capsule se huwelikskursus te doen, want ŉ\u003cbr\u003ehuwelik is soos ŉ motor: As dit eers breek, is die skade groot, soms onherstelbaar. Maar het sy betyds wakker geskrik?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lizelle+von+Wielligh\" class=\"contributor-link\"\u003eLizelle von Wielligh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lizelle von Wielligh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47377370841251,"sku":"9781776352678","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776352678_c8925e80-d77f-4079-bfb5-f6bbd726246a.jpg?v=1776582844","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776352678","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}