{"product_id":"9781776352937","title":"Liefde laat jou Rice Krispies anders proe - 20 jaar-uitgawe","description":"\u003cp\u003eLiefde laat jou Rice Krispies anders proe is ’n uiters gewilde tienerboek wat sedert sy verskyning in 2002 meerdere keer herdruk is. Hierdie uitgawe vier die twintig jaar sedert die boek se verskyning.\n\nMarzanne Odendal is ’n uitgesproke tiener – en ouens is min of meer die laaste ding waarin sy belang stel. Haar beste vriendin, Nadia, raak egter gereeld halsoorkop verlief – op ouens soos Armand Hattingh, die rugbykaptein wat glo die son skyn blokkies as hy op ’n tuinstoel gaan sit. Maar dan begin sy uit die bloute e-posse van ’n geheimsinnige anonieme digter kry wat lyk asof hy weet hoe meisies se harte klop ...\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Tania+Brink\" class=\"contributor-link\"\u003eTania Brink\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Tania Brink","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379515932835,"sku":"9781776352937","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776352937_08a3847c-dca1-42c8-ae38-28b350f8cb4b.jpg?v=1776582880","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776352937","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}