{"product_id":"9781776353675","title":"Engela Goedhart 1","description":"\u003cp\u003eDit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland - al bedoel sy dit nie!\u003cbr\u003e(1) Engela Goedhart\u003cbr\u003eIn hierdie boek is Engela oortuig daarvan dat die hoof 'n pruik dra en sy probeer bewys dat sy reg is; sy probeer ook haar vyand, Twané Witvoetjie, uitoorlê en sy is heeltemal uit haar diepte by 'n spa-naweek, maar sy's vasbeslote om haar merk te maak!\u003cbr\u003e(2) Koninginby\u003cbr\u003e(3) Superster\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boeke is perfek vir beginnerlesers - dit bevat lag-uit-jou-maag-uit-humor en prettige illustrasies. Elke boek in die reeks bevat drie stories - jy kry dus waarde vir geld en is gewaarborg vir ure se leespret!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alan+MacDonald\" class=\"contributor-link\"\u003eAlan MacDonald\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+David+Roberts\" class=\"contributor-link\"\u003eDavid Roberts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alan MacDonald","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379925106851,"sku":"9781776353675","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776353675_2370d7a0-3e90-415d-a8b6-f90b983cc22e.jpg?v=1776583045","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776353675","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}