{"product_id":"9781776353699","title":"Engela Goedhart 3 Superster","description":"\u003cp\u003eDit mag dalk lyk of daar nie botter in Engela Goedhart se mond kan smelt nie, maar sy is beslis nie die soetste engeltjie nie! Lees in hierdie reeks van drie boeke oor al Engela se lawwe streke en hoe sy gereeld in die moeilikheid beland - al bedoel sy dit nie!\u003cbr\u003e(1) Engela Goedhart\u003cbr\u003e(2) Koninginby\u003cbr\u003e(3) Superster\u003cbr\u003eEngela staan uit wanneer sy 'n nuwe vaardigheid aanleer vir die skool se talentkompetisie; sy verdwaal op 'n natuuruitstappie en sy speel saam met 'n groep seuns op die sokkerveld!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie boeke is perfek vir beginnerlesers - dit bevat lag-uit-jou-maag-uit-humor en prettige illustrasies. Elke boek in die reeks bevat drie stories - jy kry dus waarde vir geld en is gewaarborg vir ure se leespret!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Alan+MacDonald\" class=\"contributor-link\"\u003eAlan MacDonald\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+David+Roberts\" class=\"contributor-link\"\u003eDavid Roberts\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Alan MacDonald","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379925205155,"sku":"9781776353699","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776353699_27a8777e-8bb2-4e48-8a93-130e7b377ed5.jpg?v=1776583056","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776353699","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}