{"product_id":"9781776354399","title":"Wêreld van Wolwe 3:  Derde Mag","description":"\u003cp\u003e“Jou pa is 'n moordenaar,” sis Wolfgang. “Hy moor my weerwolwe. Eendag gaan hy jou ook skiet. Wag maar, daardie dag kom.”\u003cbr\u003eJoshua Reinders se lewe is 'n gemors. Hy dra 'n groot geheim: Hy is 'n weerwolf. En sy pa is 'n weerwolfjagter. Die spanning verhoog egter toe Wolfgang Lycaon in Droomhoek opdaag. Die afskuwelike leier van die Wêreld van Wolwe glo dat Joshua aan hom behoort. En hy wil die seun terughê. Of Joshua gaan sterf. Maar sal dit werklik gebeur? Joshua sal vir sy lewe moet veg en van Wolfgang ontslae raak. Daar wag egter nuwe geheime wat Joshua eers moet ontrafel: Hoekom het hy elke keer bloed aan sy hande as iemand in die dorp wegraak? Hoe is sy ma werklik dood? Wat is die derde mag?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie roman, saam met sy twee voorgangers Eerste Bloed en Tweede Asem, is enig in hul soort. Hulle kan wel vergelyk word met nog 'n tienerroman van die skrywer, Afkop, 'n naaswenner van 2017 se jeugromankompetisie.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Fanie+Viljoen\" class=\"contributor-link\"\u003eFanie Viljoen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Fanie Viljoen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380187611299,"sku":"9781776354399","price":240.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354399_b9672df1-0a26-41ac-b022-0ed1053634fa.jpg?v=1776583207","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776354399","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}