{"product_id":"9781776354436","title":"Theseus","description":"\u003cp\u003eHy is sterk en slim.\u003cbr\u003eHy is reg vir avontuur.\u003cbr\u003eHy hou nie van boelies nie.\u003cbr\u003eHy is 'n seun wat sonder 'n pa grootgeword het.\u003cbr\u003eMaar hy gaan nou sy pa vir die eerste keer ontmoet.\u003cbr\u003eSy naam is Theseus en hy verslaan boewe.\u003cbr\u003eTheseus is 'n superheld wat in Antieke Griekeland geleef het. Hy het sonder 'n pa grootgeword maar op sy agtiende verjaarsdag vertel sy ma vir hom dat sy pa eintlik 'n koning is wat hom nie wou gehad het nie. Die enigste manier om sy pa se hart sag te maak, is om 'n paar sandale en swaard wat onder 'n reuseklip versteek is vir sy pa te vat. Sy pa soek 'n seun wat sterk en magtig is. Met sy superkrag kry Theseus die sandale en swaard en beplan om sy pa te gaan ontmoet, maar die pad soontoe is besonders gevaarlik. Theseus moet 'n klomp boewe verslaan en uiteindelik raak hy beroemd vir sy krag en goeie dade.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTheseus is 'n moderne hervertelling van 'n ou klassieke verhaal, soortgelyk aan Perseus, wat in Junie 2021 verskyn het.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Maritha+Snyman\" class=\"contributor-link\"\u003eMaritha Snyman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+Cristy+Zinn\" class=\"contributor-link\"\u003eCristy Zinn\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Maritha Snyman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47524620533923,"sku":"9781776354436","price":85.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354436_768fa55b-9c4c-488f-86c8-1a6886dc6e51.jpg?v=1776583217","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776354436","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}