{"product_id":"9781776354573","title":"Die verdwyning van Seamus Smit, deur Seamus Smit","description":"\u003cp\u003eToe Seamus wakker word, is sy bene weg. Hulle het net verdwyn.\r\nHy kan nie vir sy ma daarvan sê nie, want sy sal heeltemal uitfreak en sy het vandag 'n belangrike onderhoud. Hy wens hy het geweet wat om te doen. Is dit ''n siekte? Is hy besig om dood te gaan? Moet hy die ambulans bel of is dit normaal? Dalk is dit niks om oor te stres nie. Dalk gebeur dit met alle kinders as hulle dertien is en praat net niemand daaroor nie. Dan begin die res van sy lyf te verdwyn. Hy besef hy het probleme. Groot probleme.\r\nEn daar begin die vreemdste dag van sy lewe ...\r\n\r\nDie boek is 'n naaswenner van LAPA se Jeugromankompetisie. Nerine het saam met Alet Steenkamp talle boeke vir tieners geskryf. Die gewilde “SSS-reeks”, met titels soos Selfone, skelms en sjokolade, is 'n voorbeeld.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nerine+Ahlers\" class=\"contributor-link\"\u003eNerine Ahlers\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nerine Ahlers","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380319109283,"sku":"9781776354573","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354573_bb438650-1fb6-426c-ba58-8588fa8ee0a6.jpg?v=1776583243","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776354573","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}