{"product_id":"9781776354726","title":"Uitverkies","description":"\u003cp\u003eZia is nou net mooi moeg vir haar ouers se selfopgelegde isolasie en die primitiewe lewe in die bos. Sy verlang terug na die Kolonie waaruit haar ouers gevlug het toe sy klein was; verlang na 'n geboude woonstel, luukshede soos warm water en elektrisiteit, klere wat pas en winkelbrood; die gedruis van mense, ánder mense as dieselfde dertien gesigte waarin sy dag-in, dag-uit vaskyk... Dan word Zia se boetie beseer en hulle het medisyne nodig wat net in die Kolonie gevind kan word - agter die hoë, geëlektrifiseerde heinings. Dis haar kans om terug te gaan en self die waarheid te gaan soek. Gaan die antwoorde wat sy kry wees wat sy wil hê … of wag daar 'n ver donkerder noodlot op haar?\r\n\r\nHierdie distopiese verhaal is as naaswenner van LAPA se jeugromankompetisie 2021 aangewys, en ook bekroon as wenner in die jongvolwasse fiksie -afdeling.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Noreen+Nolte\" class=\"contributor-link\"\u003eNoreen Nolte\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Noreen Nolte","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380382351523,"sku":"9781776354726","price":150.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354726_2a4a9b38-3880-46b2-93f7-ec3af41ba9db.jpg?v=1776583274","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776354726","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}