{"product_id":"9781776354887","title":"Jou Kind en Verlies","description":"\u003cp\u003e'n Mens wil glo dat kinders nie verdriet ervaar nie, maar hulle beleef dit wel. Selfs as 'n mens dit regkry om kinders teen die ergste hartseer te beskerm, sal daar tog 'n keer kom wat hulle een of ander vorm van verlies ervaar en daaroor sal rou.\u003cbr\u003eDie dood van hetsy 'n maat, familielid of troeteldier, is nie die enigste vorm wat verlies aanneem nie. Ook as ouers skei, verander 'n kind se lewe dramaties en kan sy nét sulke heftige emosies beleef soos wanneer iemand sterf.\u003cbr\u003eKinders is veerkragtig en kan met hulp weer hul lewens voortsit. Dié boek bevat wenke, idees en 'n leesgids vir ouers, onderwysers, familie en vriende van kinders van alle ouderdomme. Die aktiwiteite in die boek help om spelenderwys 'n ruimte vir heling vir kinders te skep. Die pragmatiese en sensitiewe raad het ook ten doel om volwassenes 'n woordeskat te gee wanneer verdriet hulle tot stilte ruk..\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Solet+Scheeres\" class=\"contributor-link\"\u003eSolet Scheeres\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Solet Scheeres","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380187119779,"sku":"9781776354887","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354887_d4d3773c-e27c-4ff1-a9a3-5290ff738be0.jpg?v=1776583294","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776354887","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}