{"product_id":"9781776354900","title":"In sterre geskryf","description":"\u003cp\u003eNiemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie ...\u003cbr\u003eTessa Steyn is mal oor Kersfees. Soos in gaan-voluit mal: die musiek, die boom, die engeltjies, die kerse, die ligte, die klokkies, álles. Na 'n kort kuier in Johannesburg, vlieg sy George toe, die naaste lughawe aan Buffelsbaai waar haar mense elke jaar Kersfees hou. Aan die grompot langs haar in die vliegtuig, gaan sy haar nie steur nie. Gelukkig gaan sy hom nooit weer sien nie. Veearts Sias Reynecke haat Kersfees. Hy is net op die vliegtuig omdat sy suster 'n huis vir hulle twee vir Kersfees op Buffelsbaai gehuur het. Dis nou as hy daar aankom sonder om iets aan die irriterende beeldskoon vroumens wat langs hom in die vliegtuig beland het, te doen. Hopelik sien hy haar nooit weer nie.\u003cbr\u003eMaar soos Tessa se ouma, Liesbet, verduidelik: Sommige dinge is reeds lank terug in die sterre geskryf en niemand het weerstand teen die liefde wanneer Kersfeesklokke lui nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eŉ Stomende Kersromanse uit die pen van een van Suid-Afrika se gewildste\u003cbr\u003eskrywers.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elsa+Winckler\" class=\"contributor-link\"\u003eElsa Winckler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elsa Winckler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379488800931,"sku":"9781776354900","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354900_e0dc80c3-7331-49e9-9047-141f1ac00dc9.jpg?v=1776583298","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776354900","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}