{"product_id":"9781776354948","title":"`n Man in my Kerskous","description":"\u003cp\u003eSy is allergies vir mans, en hy het al sy vingers verbrand met 'n vrou...\u003cbr\u003eBerna Erasmus is allergies vir mans. Haar ma was 'n orkaan wat haar eie lewe en die mense om haar s'n met haar leefwyse verwoes het, en hierdie appeltjie gaan beslis sorg dat sy ver van daardie boom af val. Haar tannie wat haar grootgemaak het en haar beste vriendin span saam om haar en die aantreklike Ryno Viljoen vir ses weke in hulle strandhuis op Meeubaai saam te gooi. Hulle reken sy moet romanse beleef voor sy dertig word en dalk op die rak bly sit, maar sy verkies haar liefdeservaring tussen die bladsye van 'n boek. Ryno het 'n duur les geleer met slinkse vroumense en hy gaan hom nie weer laat ore aansit nie; hy fokus liewer op sy studies en sy loopbaan. Die\u003cbr\u003eongekunstelde Berna laat hom egter dinge voel wat hy nooit verwag het nie. Is dit net 'n ingebore beskermingsdrang, of is dit dalk die ware Jakob?\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eŉ Romantiese komedie met baie hart - Madelie het haarself oortref met hierdie boek.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Madelie+Human\" class=\"contributor-link\"\u003eMadelie Human\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Madelie Human","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379488702627,"sku":"9781776354948","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776354948_ca286593-000d-4df1-a891-8bda36cdb51b.jpg?v=1776583306","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776354948","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}