{"product_id":"9781776356843","title":"Liefde is genoeg","description":"\u003cp\u003eSoms het liefde 'n tikkie towerkuns nodig\u003cbr\u003eTharina Enslin word op haar troudag voor die kansel laat staan. Om die vernedering en hartseer te oorkom, reis sy na Positano, 'n romantiese dorpie aan die Amalfi-kus in Italië. Hier word sy van dag een af ongevraagd betrek by die intriges van die Malans: Hugo, 'n beeldhouer en die eienaar van die gastehuis waar sy tuisgaan; sy losbolbroer, Gideon; en Hugo se verloofde, die beeldskone Isabella Rossi. Die onderstorminge en geheime tussen hulle lei nie net tot lewensgevaar vir Tharina nie, maar bring haar ook nader aan haar lotsbestemming soos wat die ou sigeunerin op die piazza vir haar voorspel het. En uiteindelik ook nader aan aan die liefde.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie verhaal speel af in Italië met pragtige natuurskoon en geskiedkundige plekke. Beide die heldin en held is komplekse karakters en die bykarakters voeg kleur en intrige by die plot van die verhaal. Die boek het 'n gesonde dosis spanning wat jonk en oud sal vermaak.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Rika+Cloete\" class=\"contributor-link\"\u003eRika Cloete\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Rika Cloete","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379993919651,"sku":"9781776356843","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776356843_cc4da9ab-7cbb-4ff2-b4c3-418a1d8dcd35.jpg?v=1776583982","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776356843","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}