{"product_id":"9781776356881","title":"Joune","description":"\u003cp\u003e…wanneer twee harte dieselfde ritme vind\nAshton McKenzie weet wat hy in die lewe wil hê én hoe om dit te\nkry. Hy is gefokus, ‘n uiters suksesvolle sakeman met ‘n volmaakte\nlewe waarin hy niks meer nodig het nie. Totdat hy vir Jessica Hayes\nontmoet wanneer sy aangestel word om ‘n forensiese ondersoek\nby sy maatskappy in Miami te loods.\nJesse gooi Ashton se perfek georganiseerde lewe omver. Vanuit\ndie staanspoor word sy vir hom die enigste werklike waarheid in sy\nlewe wie hy met sy lewe sal beskerm. Die enigste vlieg in die salf is\nMichael Evans, die huidige Formule Een Wêreldkampioenrenjaer\nwaarmee Jesse ‘n verhouding het. Of só dink hy.\nVir Jesse word Ashton die één man waarna haar hele wese smag,\nmaar haar verstand waarsku haar dat daar nie vir hulle ‘n toekoms\nsaam kan wees nie. Maar hoe dwing jy jou hart, én liggaam, in die\nteenoorgestelde rigting?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CM+Christians\" class=\"contributor-link\"\u003eCM Christians\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+JUNIE+2023\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA JUNIE 2023\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CM Christians,ROMANZA JUNIE 2023","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378628575395,"sku":"9781776356881","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776356881_565500ca-2c91-41ec-8681-4bed6c292a24.jpg?v=1776583990","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776356881","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}