{"product_id":"9781776358182","title":"Sober : 'n Praktiese gids na vryheid van verslawing","description":"\u003cp\u003eMenige individue en gesinne worstel onder die swaar juk van verslawing wat verwoesting saai. Met Sober: ’n Praktiese gids na vryheid van verslawing bied professor Willie Pienaar hoop vir almal wat in die strik van verslawing vasgevang is. Verslawing is ’n breinversteuring wat die verslaafde kompulsief afhanklik maak van nadelige, maar lonende stimuli. Tog is daar hoop op bevryding. Hierdie boek fokus op alkoholmisbruik en verskillende tipes verslawing word ook bespreek. Die skrywer lei die leser met behulp van feite en motivering tot herkenning, en uiteindelike erkenning op die pad na soberheid en oorwinning.\u003cbr\u003ePienaar is ’n psigiater en terapeut wat vir meer as dertig jaar in die veld van verslawing werk. Sy kennis, ervaring en innige empatie maak van hom ’n onbetwisbare kenner op hierdie gebied. Willie tree in eerlike gesprekke met die leser om die stigma en mites van afhanklikheid te besweer en die ware feite omtrent afhanklikheid te verduidelik.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Willie+Pienaar\" class=\"contributor-link\"\u003eWillie Pienaar\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Willie Pienaar","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380676935843,"sku":"9781776358182","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776358182_bde24272-d720-4251-ab32-d78506a9ea44.jpg?v=1776584102","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776358182","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}