{"product_id":"9781776358281","title":"Ek lees self: Sigwoordboek","description":"\u003cp\u003eDie boek is 'n samestelling van drie sigwoordboekies. Elke sigwoordboekie is gebaseer op ses boekies wat uit Wendy Maartens se Ek lees self-leesreeks kom.\u003cbr\u003eIn die sigwoordboekies het Wendy Maartens die presiese resep, wat sy jare lank in haar klas gebruik het om sigwoorde mee vas te lê, neergeskryf. Dis maklik en sonder fieterjasies. Dit is spesiaal saamge-\u003cbr\u003estel om as ondersteuningsmateriaal vir die ouers by die huis en die onderwyser in die klas te dien. \u003cbr\u003e*Sigwoordboek 1: Skilpad leer vlieg, Plaasmuis en stadsmuis, Haas en skilpad hardloop resies, Wolf dra skaapklere, Olifant en seekoei trek tou, Jakkals en kraai en die stuk kaas\u003cbr\u003e*Sigwoordboek 2: Jakkals en Wolf vang vis, Jakkals en Wolf wil boer, Jakkals en Wolf wil trou, Jakkals en Wolf in boer se kraal, Jakkals en Wolf bou huis, Jakkals en Wolf en die klip\u003cbr\u003e*Sigwoordboek 3: Rooi hen bak brood, Die drie rammetjies rof, Padda word kwaad, Muis red leeu se lewe, Die gans wat goue eiers kon lê, Sprinkaan leer werk\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Wendy+Maartens\" class=\"contributor-link\"\u003eWendy Maartens\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ekleesself\" class=\"contributor-link\"\u003eekleesself\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Wendy Maartens,ekleesself","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380144160931,"sku":"9781776358281","price":65.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776358281_a961997b-dc18-43a1-8631-fc93bb92a801.jpg?v=1776584115","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776358281","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}