{"product_id":"9781776358601","title":"Boeretroos vir die hart","description":"\u003cp\u003eAs ek jou net eerste ontmoet het…\u003cbr\u003eNá die Napoleontiese oorloë is die Williams gesin gedwing om na die Kaapkolonie te immigreer. Maar die gesig wat hulle in Algoabaai begroet is allesbehalwe die rooskleurige prentjie wat daar in Engeland vir hulle geskets is. Rasmus Erasmus is een van die boere wat die immigrante moet help om by hul plase uit te kom. Hy is ook hul buurman en die eerste man wat dit reg kry om Emma se hart vinniger te laat klop. Dit verwar haar, want sy het geen aspirasies om te trou nie. Boonop voel Rasmus dieselfde na 'n liefdesteleurstelling. Rasmus maak dit duidelik dat hy nie daarin belangstel in 'n verhouding met Emma nie. Tog spat die liefdesvonke tussen hulle en moet hy haar uit meer as een situasie red. Sal hy sy liefdesteleurstelling te bowe kan kom en 'n kans op nuwe geluk waag?\u003cbr\u003eBoeretroos vir die hart is die eerste verhaal in Lizelle se nuwe historiese Boere-reeks.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Lizelle+von+Wielligh\" class=\"contributor-link\"\u003eLizelle von Wielligh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Lizelle von Wielligh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380377174179,"sku":"9781776358601","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776358601_d45cc7f4-2cb5-41fd-9861-b87ee76046a6.jpg?v=1776584161","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776358601","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}