{"product_id":"9781776358922","title":"Hand aan hand","description":"\u003cp\u003eOm liefde te kies, is nie altyd eenvoudig nie\u003cbr\u003eBeeldskone Elzibi Nel, eks eerste prinses in ’n Mejuffrou Suid-Afrika kompetisie, het absoluut geen gemis in haar lewe nie. Sy is heeltemal gelukkig met haar vriende en haar gimnasium wat sy van haar huis af bedryf. Tot dokter Luca Cronje en sy twee seuntjies langs haar intrek. Haar hart klop dadelik vinniger, maar dis nie vir die aantreklike en arrogante pa nie, maar vir die twee seuntjies wat sonder ’n ma grootword. Opinies verander. Skielik is daar ’n gemis. ’n Leemte. Sy wens die kinders was hare. Dit raak erger toe Luca haar soen. Dit gaan nie meer oor die hondjie nie, maar oor die halsbandjie. Om Luca te besit is egter ’n onmoontlike droom, want haar beste vriendin het ook gevoelens vir Luca. Kies sy jare lange vriendskap of kies sy liefde?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Dina+Botha\" class=\"contributor-link\"\u003eDina Botha\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+MEI+2023\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA MEI 2023\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Dina Botha,ROMANZA MEI 2023","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380815413411,"sku":"9781776358922","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776358922_4a2695c7-5907-4434-acab-e004c401f28b.jpg?v=1776584227","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776358922","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}