{"product_id":"9781776358984","title":"Nuwe more vir die hart","description":"\u003cp\u003eKan 'n droom bewaarheid word?\u003cbr\u003eWanneer die negentienjarige Alida haar ongebore dogtertjie verloor, veg sy teen magtelose depressie. Sy begin eindelik weer skilder en ontmoet die enigmatiese Gerhard op 'n sandduin onderkant haar ouma se strandhuis.\u003cbr\u003eHulle is dadelik aangetrokke tot mekaar, en sy waag om vir haar nuwe vriend die geskiedenis van haar dogtertjie te vertel. Wanneer Gerhard na drie dae weer groet, maak hy dit egter duidelik dat hul vriendskap nie buite dié idilliese ruimte voortgesit kan word nie. Vir die volgende vier jaar is daar kosbare tye saam, maar slegs tydens Desembervakansies by die stranddorp. Alida weet dat sy Gerhard innig liefgekry het, maar sy glo nie hulle sal mekaar ooit in die “buitewêreld” ontmoet nie. Waarom bly sy dan droom van 'n toekoms saam?\u003cbr\u003eNuwe môre vir die hart raak die ernstige onderwerp van depressie aan en hoe die heldin die lewe weer begin aandurf.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Magda+Schmidt\" class=\"contributor-link\"\u003eMagda Schmidt\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Magda Schmidt","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380498088099,"sku":"9781776358984","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776358984_b553d2da-a5da-4f1a-8cbc-df815084c083.jpg?v=1776584239","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776358984","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}