{"product_id":"9781776359066","title":"Liefde en oorlog","description":"\u003cp\u003eKan liefde 'n oorlog oorwin?\u003cbr\u003eMet die uitbreek van die Boereoorlog besluit Maura, dogter van 'n ryk boer in die Pretoria-distrik, om te gaan verpleeg. Die aantreklike John Cloete kom bly by hulle om in die oorlog te veg en om weg te kom uit Oudtshoorn ná 'n liefdesteleurstelling. Maura en John raak lief vir mekaar, maar die gevare en ontberings van die oorlog sorg vir vele struikelblokke op hul liefdespad. Maura verpleeg in die Bourke Hospitaal, en John word 'n verkenner. Met die Britte se opmars en uiteindelike verowering van Pretoria, word John 'n spioen vir Generaal Botha. Maura begin vir John help, ten spyte van die vele gevare. Deur alles bly hulle getrou aan hul liefde vir mekaar. Maar gaan hul albei, én hul liefde, die uitdagings van die oorlog oorleef?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Malene+Breytenbach\" class=\"contributor-link\"\u003eMalene Breytenbach\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+MEI+2023\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA MEI 2023\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Malene Breytenbach,ROMANZA MEI 2023","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380814233763,"sku":"9781776359066","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776359066_2789b446-e02d-4193-b93c-d23d93fd53f9.jpg?v=1776584251","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776359066","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}