{"product_id":"9781776359103","title":"Spykerhakmeisie","description":"\u003cp\u003eRozelle, 'n eiendomsagent, se paaie kruis met Hein toe sy hom 'n ou, spokerige herehuis gaan wys wat hy namens sy tannie gaan besigtig. Om te bepaal of die huis wel spook - 'n vereiste vir die kooptransaksie - reël sy 'n middernagtelike piekniek en oorslaap in die leë huis. Hein en Rozelle is nie voorbereid op die gevoelens wat vinnig tussen hulle ontwikkel nie. Toe daar 'n foto van hulle in die koerant verskyn waar hulle lepellê in die spookhuis, is die gort behoorlik gaar. Hul hou egter nie rekening met Hein se vriendin, Mariëtte, nie. Sy sal enige iets doen om met Hein te trou voor sy dertig is. Sal Hein en Rozelle se verhouding die aanslae van Mariëtte se obsessiewe planne kan oorwin?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Ann+Hite+Kemp\" class=\"contributor-link\"\u003eAnn Hite Kemp\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+NOVEMBER+2023\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA NOVEMBER 2023\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Ann Hite Kemp,ROMANZA NOVEMBER 2023","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381098102947,"sku":"9781776359103","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776359103_c91f792e-7e8f-46d8-9936-8a3e9f427741.jpg?v=1776584260","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776359103","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}