{"product_id":"9781776359240","title":"Liefde vir 'n Prins","description":"\u003cp\u003eDie liefde laat hom nie voorskryf nie\u003cbr\u003eDie Prins-egpaar aanvaar die jong Delmarie Kemp met ope arms nadat sy in haar matriekjaar wees gelaat word. Sy word deel van hul familie en doen alles in haar vermoë om eendag onafhanklik te wees. Waarmee sy egter nie tred hou nie, is die feit dat die hart hom nie laat voorskryf nie. Deur die loop van jare het die Prins-boeties ontwikkel in aantreklike, selfversekerde jong mans en tydens 'n gesinsvakansie by die see ontdek Delmarie dat sy in diep-diep moeilikheid is. Dit is immers een van haar 'broers' teen wie sy haar hart moet staal en moet probeer kophou om nie die grense van haar aanneem-familie se lojaliteit te oorskry en hul vertroue in haar te\u003cbr\u003eskaad nie. Hoe kan sy vir haar aanneem-familie vertel dat sy op een van haar 'broers' verlief is?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Zin%C3%A8t+Oosthuizen\" class=\"contributor-link\"\u003eZinèt Oosthuizen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ROMANZA+AUGUSTUS+2023\" class=\"contributor-link\"\u003eROMANZA AUGUSTUS 2023\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Zinèt Oosthuizen,ROMANZA AUGUSTUS 2023","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378631491747,"sku":"9781776359240","price":110.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776359240_54b8380d-55be-4142-bb14-61288d0e9e63.jpg?v=1776584289","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776359240","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}