{"product_id":"9781776380794","title":"Breekpunt","description":"\u003cp\u003eWanneer iemand jou kind steel, wat is jou breekpunt? \u003cbr\u003eTwee jong kinders verdwyn spoorloos uit die veiligheid van hul ouer-huise in Johannesburg. Albei is meisies, albei word in die middel van die nag weggelok.\u003cbr\u003e Kaptein Alek Strauss ondersoek die sake en kom agter die ontvoerder se modus operandi stem grootliks ooreen met die van 'n misdadiger wat al jare agter tralies sit nadat hy twee ander meisies ontvoer het.\u003cbr\u003e Hoekom dink een van die slagoffers se ma dan hierdie man is onskuldig? En watter skokkende ontdekking maak sy in haar dogter se slaapkamer ses jaar ná haar verdwyning? \u003cbr\u003eDan kom 'n jong paartjie op 'n gruvonds in die Drakensberg af en dit dompel almal in 'n nuwe maalkolk van raaisels. \u003cbr\u003eSal hulle die meisies betyds vind?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Marie+Lotz\" class=\"contributor-link\"\u003eMarie Lotz\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Marie Lotz","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381474312355,"sku":"9781776380794","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776380794_b6a81539-704c-4bd0-ba9c-586e698c1132.jpg?v=1776584569","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776380794","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}