{"product_id":"9781776380817","title":"Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag","description":"\u003cp\u003eBoek 03.\u003cbr\u003eOu geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef ...\u003cbr\u003e'n Vloed spoel 'n dekades oue geraamte op die oewer van die rivier oop en Aronspoort is weer vasgevang in 'n blyspel van intriges. Mevrou Smit wil die raaisel oplos voor sy weer paaie kruis met daardie lastige Kaapse speurder.\u003cbr\u003eIntussen kry Hester die ystervark 'n maat en mevrou Smit se smeulende verhouding met dokter Tomas vat vlam. Maar dit is moeilik om op hartsake te konsentreer terwyl 'n moordenaar koelbloedig die verlede probeer toesmeer.\u003cbr\u003eSkuil daar meer agter oom Apie se dood? Wat weet tannie Annatjie en haar heldersiende niggie Hanna? Was die vars sterfte op die dorp werklik 'n ongeluk? En kan die verhouding tussen mevrou Smit en dokter Tomas tot iets lei wat haar uiteindelik op Aronspoort sal anker?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elizabeth+Wasserman\" class=\"contributor-link\"\u003eElizabeth Wasserman\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Mevrou+Smit\" class=\"contributor-link\"\u003eMevrou Smit\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elizabeth Wasserman,Mevrou Smit","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382581280931,"sku":"9781776380817","price":330.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776380817_89f05b58-243f-4701-ae28-d39158334863.jpg?v=1776584575","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776380817","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}