{"product_id":"9781776439072","title":"Darla se Kersridder","description":"\u003cp\u003eHy het voorheen haar hart gebreek met die gevreesde “Dis nie jy nie, dis ek.” Nou bied hy aan om die pa van haar baba te wees. Durf sy hom weer vertrou?\u003cbr\u003eDarla Miller se biologiese klok tik genadeloos, en haar droom om 'n baba te hê verkrummel, toe die man wat sy as die pa gekies het, verlief raak op iemand anders. Gebroke, berus sy haar by 'n lewe sonder kinders.\u003cbr\u003eTotdat Bobby Bell weer in haar lewe verskyn.\u003cbr\u003eHy het in die verlede plig bo liefde gekies en van haar af weggestap, maar nou sien hy 'n manier om ŉ tweede kans met Darla te probeer. Maar dit blyk gou dat hul ooreenkoms om 'n kind saam groot te maak, nie genoeg is nie.\u003cbr\u003eHy wil álles hê. Veral haar liefde.\u003cbr\u003eMet Kersfees om die draai, het Bobby vier-en-twintig dae om haar hart terug te wen. Sal dit genoeg tyd wees om die letsels van die verlede te genees?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Nicole+Ann+Nielsen\" class=\"contributor-link\"\u003eNicole Ann Nielsen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Nicole Ann Nielsen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47379714834595,"sku":"9781776439072","price":190.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776439072_b421a13f-a538-4463-8bfe-eac05b55456a.jpg?v=1776584898","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776439072","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}