{"product_id":"9781776477357","title":"Ou en Nuwe Testament Vol 1: Verf-en-Soek Bybelstories","description":"\u003cp\u003eVerf die prentjies weer en weer\u003cbr\u003e3- tot 6-jariges sal speel-speel meer leer oor bekende verhale uit die Bybel terwyl hulle die bladsye met water verf en interessante inligting ontdek.\u003cbr\u003eVerf-en-soek Bybelstories: Ou en Nuwe Testament Vol 1 is 'n unieke interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges. Dit bevat 5 bekende Bybelverhale: God skep die wêreld, Jona en die groot vis, Jesus word gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!\u003cbr\u003eWanneer kinders die bladsye met water verf, sal die illustrasies en ander weggesteekte besonderhede verskyn. Omdat kinders met water verf, hoef ouers nie bekommerd te wees oor verf wat mors nie. Wanneer die bladsye droogword, verdwyn die prentjie weer. Elke boek het sy eie verfkwassie.\u003cbr\u003e• Interaktiewe boek vir 3- tot 6-jariges.\u003cbr\u003e• 5 bekende Bybelverhale: God skep die wêreld, Jona en die groot vis, Jesus word gebore, Jesus is lief vir kinders, Jesus leef!\u003cbr\u003e• 'n Verfkwassie is ingesluit om die bladsye met water te verf. Sodra die bladsy droogword, kan die bladsye weer geverf word.\u003cbr\u003e• 10 volkleur-bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+CAD\" class=\"contributor-link\"\u003eCAD\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"CAD","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381642707107,"sku":"9781776477357","price":99.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781776477357_e325e097-34fb-4a3c-b12e-4d2dd1979630.jpg?v=1776584993","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781776477357","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}