{"product_id":"9781779860262","title":"Bonsaimeisies","description":"\u003cp\u003eBuig die boompie ...\u003cbr\u003ePsigiater Ann Marais breek weg na die Wonderberge, maar 'n vlaag ontvoerings vertroebel haar vakansie. Speurder Marnus Mostert vertel haar van die grieselrige manier waarop die ontvoerder sy jong slagoffers martel voordat hy hulle vermoor:\u003cbr\u003eHy buig en snoei hulle soos Bonsaiboompies ...\u003cbr\u003eDaar is net een mens wat hulle kan help: Samael de Kock, 'n martelspesialis, psigopaat en gevangene van Molenberg Psigiatriese Hospitaal. Kort voor lank is daar 'n vreesaanjaende magspel tussen Samael, Ann en die Tuinier, soos hulle die moordenaar noem.\u003cbr\u003eIntussen duik ander karakters op om sake verder te kompliseer: 'n Plantkundige vasgevang in haar verlede, 'n geheimsinnige byeboer, en 'n gasteplaaseienaar met weermaggeraamtes in die kas.\u003cbr\u003eSal Ann die Tuinier kan help vastrek voordat hy weer sy snoeiskêr optel?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Erla+Diedericks\" class=\"contributor-link\"\u003eErla Diedericks\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Erla Diedericks","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382844571811,"sku":"9781779860262","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779860262_0aa2ed00-d676-4795-9f2c-f23ccf21f81e.jpg?v=1776585089","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779860262","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}