{"product_id":"9781779860521","title":"'n Ierse knoop","description":"\u003cp\u003eToe die vier Ierse O'Connor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om 'n volhoubare ontwikkeling op Fynbosbaai te bou, loop hulle hulle vas in Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eAnke, 'n akademikus, skryf oor die perlemoenstropers in hul area. Miné du Toit, sosialemedia-beïnvloeder, maak geraas oor bedreigde spesies op sosiale media. Eden Fourie probeer deur haar kuns bewustheid skep oor die broosheid van die Kogelberg-biosfeer. En Lika Bester, 'n skrywer en boekwinkeleienaar, ondersoek die verdwyning van 'n skooldogter 'n jaar tevore.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHou dit met die stropery verband? Hoe meer vrae die vriendinne vra, hoe meer dreigemente ontvang hulle.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eMet die eerste opgrawings van die O'Connor-broers se ontwikkeling kom hulle op menslike oorblyfsels af. Is dit die vermiste skoolmeisie, of 'n ander slagoffer van vuilspel?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elsa+Winckler\" class=\"contributor-link\"\u003eElsa Winckler\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Elsa Winckler","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47774892753059,"sku":"9781779860521","price":252.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779860521_8432961c-1305-4be2-9ac5-aa27980d2421.jpg?v=1781463292","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779860521","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}