{"product_id":"9781779860545","title":"Innie skylte vannie Jirre","description":"\u003cp\u003eKeer die beerlou van onse lyfte af weg\u003cbr\u003een draai tog net onse lewe wee bietjie reg:\u003cbr\u003elattie hyl ons nie innie nagte so matlik slattie,\u003cbr\u003eennie trane ons nie oppie mirrag skierlik vattie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHierdie kosbare versameluitgawe van Innie skylte vannie Jirre: Griekwapsalms en ander gedigte val saam met Afrikaans se 100-jarige viering as amptelike landstaal. \u003cbr\u003eDie geliefde en ontslape prof. Hans du Plessis se verwerkings van bekende Psalms en ander Bybelverse in aardse Griekwa-Afrikaans sal lesers opnuut aangryp en ontroer. Sedert die bundel se eerste verskyning in 2001 is daar meer as 100 000 eksemplare verkoop en die boek is ook daardie jaar deur die Christelike Boekhandelvereniging as die beste Christelike boek aangewys. \u003cbr\u003eDie legendariese sanger Randall Wicomb het verskeie van die gedigte getoonset en opgevoer. Innie skylte vannie Jirre se Afrikaans-100-gedenkuitgawe is 'n waardevolle kleinood wat op elke liefhebber van Afrikaans se boekrak hoort.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hans+du+Plessis\" class=\"contributor-link\"\u003eHans du Plessis\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Hans du Plessis","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382596944035,"sku":"9781779860545","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781779860545_3fe26f9c-ff1b-4407-9f25-ef42f6ae2e01.jpg?v=1776585124","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781779860545","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}